| Modulekode | BYB 723 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
| Module-inhoud | Etiese vraagstukke is in die Suid-Afrikaanse samelewing belangrik. Menseverhoudinge vorm die basis in die kerk en samelewing. Hierdie module gee aandag aan etiese riglyne. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App